Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: WANNEER EK SE EK's 'n CHRISTEN
Replies: 4 Views: 1375

oubaas 31.03.08 - 06:24am
Wanneer ek se Ek is n Christen, roep ek nie uit dat ek n voorbeeldige lewe lei nie. Ek fluister dat ek verlore was, maar dat ek nou gevind en vergewe is. Wanneer ek se Ek is n Christen, praat ek nie met hoogmoed nie. Ek bely dat ek baie keer val en CHRISTUS nodig het om my te lei. Wanneer ek se Ek is n Christen, probeer ek nie sterk wees nie. Ek bely dat ek swak is en SY krag nodig het om aan te gaan. Wanneer ek se ek is n Christen, spog ek nie met sukses nie. Ek bely dat ek gefaal het en GOD nodig het om alles reg te maak. Wanneer ek se EK is n Christen, gee ek nie voor om volmaak te wees nie. My swakhede is heeltemal sigbaar, maar GOD glo dat ek waardig is. Wanneer ek se Ek is n Christen, voel ek nog steeds pyn. Ek het nog steeds my deel van hartseer, daarom roep ek HOM aan. Wanneer ek se Ek is n Christen, is ek nie heiliger as jy nie; ek is net n eenvoudige sondaar wat GOD se GENADE ontvang het. *

oubaas 18.12.08 - 07:17am
Baie mense wyk weg van jou as hul hoor jy is 'n Christen. Ek is gladnie meer skaam oor my Christenskap nie, en het simpatie met mense wat nie weet wat dit is om 'n Christen te wees nie. Onthou ek was ook een van julle . . . . . . . *

0038girl 15.04.09 - 03:53pm
Ons moet elke dag so lewe. *

oubaas 15.04.09 - 04:55pm
Prys die Almagtige Vader. Prys die Koning van konings. *

oubaas 27.12.12 - 11:12am
To Oppie Koffie Facebook Community: http://m.facebook.com/groups/57350209896?view=group&refid=7&_rdr *


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store