Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: PRAYER REQUESTS/GEBEDSVERSOEKE
Replies: 414 Views: 34564
6-<< 2-< 1-> 7->>

moenie 2.04.08 - 06:35am
More almal. Wil net laat weet dat my broer Johann 35 jaar oud se konvulsies word toe veroorsaak deur trauma induced epilepsie, maar dat dit heeltemal hanteerbaar is met medikasie. Hy is ook 'n tipe een diabeet wat 2 keer p/d moet spuit om nie in 'n koma te gaan ni. Wel die nog beter nuus is dat dit lyk of sy pankreas herstel!!! Danki vir al die gebede en Gods seen vir almal. Goeie nuus is darem maar lekker ne? *

oubaas 2.04.08 - 07:13am
Amen! Netso hartjie. *

oubaas 10.04.08 - 06:50am
Helen van die Oosrand ly aan Osteoartritis in hande heupe en rug. Kom ons bid vir haar en vra God om Sy genesende krag op haar uit te stort. *

oubaas 10.04.08 - 09:09am
May today be all you need it to be. May the peace of God and the freshness
of the Holy Spirit rest in your thoughts, rule in your dreams tonight and
conquer all your fears. May God manifest himself today in ways you have
never experienced. May your joys be fulfilled, your dreams be closer and
your prayers be answered. I pray that faith enters a new height for you; I
pray that your territory is enlarged. I pray for peace, healing, health,
happiness, prosperity, joy, true and undying love for God. Amen! *

oubaas 13.04.08 - 06:00pm
Prayer request for Marinda of Sasolburg. She is my ex wife and my 2 children Dewald and Mariska stays with her. Also staying with them is my grandson and Liza and her 2 little daughters. Please pray with me that they find suitable housing as the house they stay in is up for sale. *

feriluck 14.04.08 - 09:05pm
N gebedsversoek vir christie van springs. Enkel broodwinner, 1 dogter op universiteit en n seun in skool. Vanoggend gehoor dat sy nie meer n werk het nie...En dankie vir mense wat nog vir ander intree in gebed!! *

oubaas 15.04.08 - 06:19am
Amen! Mag die Hemelse Vader al bg. gebede aanhoor. *

oubaas 19.04.08 - 07:15pm
Wilma Bekkers aunt sadly passed away and she asked that we pray 4 her family. *

shamby 19.04.08 - 08:25pm
Ek weet hoe dit voel om die rook telos as christen maar want ek sukkel ook daarmee, onthou oubaas dat ons nie prefek is nie,almal van oz het maar 'n slegte gewoonte aangeleer maar ons moet net bly in geloof en saam bid daaroor.shamby *

oubaas 19.04.08 - 08:34pm
Ons moet aanhou bid dat dit sleg begin smaak in ons monde tot dit begin gebeur dan sal ons die gewoonte oorwin! *

oubaas 20.04.08 - 06:43pm
Prayer request received from Sandra. Linda Pienaar of Boksburg had a heart attack over the weekend. She is currently in hospital for treatment. *

oubaas 20.04.08 - 08:01pm
Corne van die Laeveld vermoed sy het bosluiskoors onder lede. Kom ons bid haar beterskap tod. *

bosapie 21.04.08 - 08:33pm
kan ons asb vir Eugene van der Westhuizen van George bid. hy was van al sy besigheid se geld beroof en het nie blyplek of werk. bosapie-prodigit *

oubaas 23.04.08 - 08:48pm
Teresa of KZN is going 4 a job interview on Friday. May she receive the LORD'S Blessings for this interview. *

oubaas 24.04.08 - 02:57pm
Pray for the 4 South African men taken captive in Bagdad to be released, Johan Enslin and the other 3 men, pray for divine intervention, just as prison doors were broken open before in the WORD of GOD pray for the release and safe return of these four men to there families it has been over a year now that they were taken hostage. Received from Lloyd of Sword of the Spirit. *

hobee 24.04.08 - 10:06pm
Oubaas graag wil ek met jul deel, my seun was toe weg vir sy drank probleem, nadat jul help bid het is die geld net daar gewees, en hy het sy lewe vir die Here gegee, en Hy dra hom elke dag. My kind wat ni n binne kant van n kerk gesien het vir jare! Gaan kerk toe doen bybel studie! Ek wil net s die woorde MOET NI TWYFEL WAT GOD KAN DOEN! Dankie vir jul gebede Jesus sen elkeen van julle Amen. *

oubaas 25.04.08 - 05:31am
Haleluja. Amen! *

moenie 25.04.08 - 06:07am
Amen. Mense, kom ons bid asb. vir krag vir Stellie en haar Pa, hulle het haar mammie verloor onlangs en vind dit moeilik om dit te verwerk. *

oubaas 25.04.08 - 06:10am
Leilani het jy haar regte naam en van, en van waar sy is? Ek wil dit graag deurgee vir Stof-hulle. *

moenie 25.04.08 - 06:19am
Het gevra, wag vir antwoord. Ai oubaas, ek kry haar SO jammer!! *

oubaas 25.04.08 - 06:25am
Ja sy klink na 'n goeie mens. Ons bid vir haar met als wat ons het. *

unoflame 2.05.08 - 07:35pm
Hi gawie bid asb weer vir my pa. Sy vel het maandag in rou sere begin uitslaan agv di lewer sirose. Dit gaan ni gud met hom ni *

oubaas 2.05.08 - 11:39pm
Danki Ronel ons maak so. Gee ons net weer sy naam en van asb. *

unoflame 3.05.08 - 07:24am
Dankie gawie sy naam is Arend Wandrag van Noordwes prov. *

oubaas 4.05.08 - 04:43am
Baie danq ronel. My gebedslyste is als op my pc by di werk. Geseende dag. *

unoflame 4.05.08 - 06:01am
Baja danq gawie en mag jy ook gou gesond word. Geseende dag v jo ook *

oubaas 4.05.08 - 06:14am
Danq mens. Ex ni meer di Vaaldriehoek se wispelteurige weer gewoond ni. Hoop jy word ook gou gesond. *

oubaas 5.05.08 - 09:02am
Volgende e-pos ontvang vanaf Sunette:

Hoop dit gaan goed? Jammer ek is so stil gewees, ek het verlede Maandag van die trappe af geval, die ambulance moes my kom haal by die huis, kon nie loop nie.... Dis nog vreeslik seer, maar nou ja wat sal mens maak. Gawie, jy't gese as ons gebedsversoeke het moet ons dit vir jou aanstuur... Wel ek het een. Ek moes gister Amelia se medikasie vir die maand gaan haal toe moes ek hoor ek kan dit nie kry nie want die mediese fonds is uitgeput vir die jaar. Ek kon dit nie verstaan nie want dis dan nog nie eens die middel van die jaar nie. Toe ek die medies bel vanoggend toe se hulle vir my die dokters besoeke en medikasie afdeling saam gesmelt het. Ek weet voorwaar nie wat ek gaan doen nie. So ek het gebede nodig vir 'n uitweg. Asseblief my vriend! *

endtimes 7.05.08 - 04:54pm
Bid asb. vir Kalula Brown 13 jaar oud van Engeland. Sy is Maandag breindood verklaar na n fratsongeluk waar sy haarself met n galgtou gehang het nadat sy gespot was deur maats wat gese het sy sal dit nie doen nie. Masjiene sal more afgesit word. Bid vir n wonderwerk, maar as dit nie in wil is van Here nie, bid vir krag en vertroosting vir ouers en familie asb! Ouma bly in S.A. *

oubaas 7.05.08 - 08:03pm
Our sincere symphaty with Sandra of Port Elizabeth and her family. Her father passed away 2day at the ripe age of 92. May God be with them during their period of mourning. Amen. *

sadrag 8.05.08 - 07:50pm
Dear Lord our God.We got here requests of sick people who seek healing from your hand.Almighty you know everyone of them by name and also what there needs are so in the name of Jesus Christ your beloved son I ask you to heal them if it is your will.Thank you Lord. Ame *

oubaas 9.05.08 - 07:01am
Father, touch this reader by the power of the Holy Spirit in a way they can feel! Open their spiritual eyes and reveal Christ to them! Let the power of the Holy Spirit work miracles for those who need them! I pray this in Jesus' name, Amen! *

endtimes 9.05.08 - 07:40am
Lord, thank You for prayergroups that make it possible for your children to submit their prayerrequests, thank You for making it possible, thank You for answering our prayers, amen. *

hobee 10.05.08 - 04:22am
Oubaas vra vir gebed vir my sus se seun 20 jr het arm baie sleg gesny met ruit by n winkel, was 5 ure in teater, nou maand later gaan dit baie sleg. Kan dalk die hand verloor, maar by Jesus is niks onmoondlik ni, ek s altyd MOET NI TWYFEL WAT GOD KAN DOEN! Help my asb bid dis n man wat eendag n gesin moet onderhou. Jesus se sen oor jul almal. Dankie. *

oubaas 10.05.08 - 05:37am
Amen. Ons bid saam met jou. *

dewald23 10.05.08 - 11:05am
Hello. Almal ek wil vra dat jul asb. Vir my bid probeer hard my hart vir Jesus gee maar die satan bly my dinge wys maak. Ek glo met jul en my gebede kan ons die duiwel oorwin *

oubaas 10.05.08 - 11:49am
Amen? Ja veg teen satan se aanslae. Hy wag om elke hoek vir jou. Jy kan! Ek weet dit! *

oubaas 13.05.08 - 03:06pm
Hannetjie du Preez het gevra dat ons moet bid vir finansieele uitkoms vir haar. Haar motor is onlangs gesteel en sy is werkloos en sukkel om kop bo water te hou. Sy het ook nie verblyf van haar eie nie. *

oubaas 19.05.08 - 06:46am
Liza van Centurion skryf eksamen en het gevra ons moet vir haar bid. *

seastarr 21.05.08 - 09:42am
Hello almal. I am scheduled for a double surgery next tuesday. Please remember me in ur prayers that all will go well. Thank you pray.GIF *

oubaas 21.05.08 - 10:04am
Amen! We pray for you sis! pray.GIF *

oubaas 21.05.08 - 03:40pm
Arend Wandrag of North West Province had a fit on Wednesday evening. Please pray for him and his family. *

oubaas 22.05.08 - 08:01am
Margaret of Mpumalanga is starting her own business. Let us pray for her for success! *

oubaas 22.05.08 - 09:45am
Hallo Oubaas.Ek moet suurstof kry.Kan jy asb.bid,vir n bottel en die apparate.God seen jou.Philip. ** *

oubaas 22.05.08 - 10:15am
Gebedsversoek gekry vir Cornel van Bela-Bela (Warmbad) Hallo Oubaas dis Cornel haar oupa en ouma van die 4 kinders wat oom Jopie en tannie Dirkie het is nog net 1 seun oor hulle het vandag hul 3de kind begrawe en Cornel haar ma sy was haar ma se enigste kind. Vra gebed dat die Here vertroosting en aanvaarding sal gee in di tyd wat voorle. *

moenie 22.05.08 - 10:43am
URGENT PRAYER REQUEST
Caitlyn van Rensburg is in ICU in theGreenacres Hospital in Port Elizabeth
at the moment. She needs to have a heart operation to widen the artery in
her heart on the left side in order to get enough
oxygen to the rest of her body. Her heart is now enlarged. She is struggling
to breathe due to the water over the heart and the blood in the lungs, which
the doctors are trying to clear before the operation, therefore the heart is
taking strain from the pressure it has to be able to pump the blood through
the heart and that is also why she is getting tired so easily.

The heart operation will be done at the Red-Cross Children's Hospital in
Cape Town .
*

oubaas 22.05.08 - 11:09am
Feedback on Amelia Robberts received: Blood Pressure much better. Blood flow to aorta improved. Doctor is very much satisfied! AMEN! Prais e the LORD for His healing power! 7zL8REQUSYRE3K0PDxLQ.gif *

oubaas 22.05.08 - 03:07pm
Hi Julle

Ek het nou net by Roan se mamma verneem dat Roan baie siek is. Hy het brongitis met vroe tekens van longontsteking. Sy mamma het hom nou na Dr Van Aswegen (Bloemfontein)geneem.

Ek vra asb julle. Die konsultasie fooi beloop R190.00 en die medisyne beloop R179.80. Kan ons asb probeer om die konsultasie en medisyne vir haar te betaal asb ouens.

En dan is die oudste boetie Raymond (2 jaar) ook siek met sinus. Sy medisyne beloop R160.80 en dan het die oudste boetie dringend xl doeke nodig want dit lyk of die seuntjie gastro het.

Asb kan ons asb hulle help as ons net R10 kan gee, dan gaan dit ook help.

Anneline

*** Anyone seeing their way open to help these people can inbox me please. Thnx Oubaas *

oubaas 22.05.08 - 07:27pm
Marinda janse van Rensburg of Sasolburg is undergoing medical tests for suspected kidney stones. Prayers required for her speedy recovery please. *

oubaas 22.05.08 - 07:30pm
Estelle Weyers of Sasolburg is suffering from cancer in the womb. Drs are afraid that the cancer might spread further. Please pray for her. *

6-<< 2-< 1-> 7->>


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store