Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: Neem aardbewings toe?
Replies: 0 Views: 926

oubaas 26.02.13 - 04:54pm
Neem aardbewings toe?

Tekens van die tye?

Bewerings word gemaak dat aardbewings aan te toeneme is. Selfs op facebook is daar mense wat weghardloop daarmee. Hul kan nie hul bewerings staaf nie....

Volgens wetenskaplike navorsers is aardbewings alledaags. Hul het bevind daar is tussen 12000 en 14000 aardbewings per jaar regoor die aardbol.

Gaan lees gerus meer hieroor by:
http://oubaas.mobigroups.com/forum/?page=topics2&tid=109300

en lees ook wat die Bybel daarvan se:
http://www.gotquestions.org/Afrikaans/tekens-eindtyd.html *


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store